Jeuglektuur

Die teikengroep van die boekies in die “Baanbrekers” – reeks is jongmense en volwassenes. Hierdie boekies vertel elk die lewensverhaal van ʼn spesifieke persoon. Aan die einde van elke boekie is daar vir elke hoofstuk iets om oor na te dink en ook ‘n tydlyn.