‘n Stem vir die Martelare

R 90.00

Richard se stem het gebreek onder die spanning. Sy hart het in sy keel geklop. Hy het gespartel om asem te kry. Sy gedagtes het so vinnig op loop gegaan, dat hy byna nie meer sin daaruit kon maak nie.

Versending

Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.

Kategorie:

Beskrywing

Richard se stem het gebreek onder die spanning. Sy hart het in sy keel geklop. Hy het gespartel om asem te kry. Sy gedagtes het so vinnig op loop gegaan, dat hy byna nie meer sin daaruit kon maak nie.

“Ek moet in beheer bly,” het hy hardop gesê. ‘n Onaardse grinnik-lag is langs hom gehoor, “Jy is nie langer in beheer nie. Ons is jou ergste nagmerrie!”

Toe Richard Wurmbrand gevange geneem was, in die tronk gegooi, en gemartel is, het hy hom in die uiterste duisternis bevind. Maar, sy folteraars het gevind dat hy ‘n lig gehad het wat nog in die donker gesien kan word – die liefde van God.

Hierdie merkwaardige verhaal van een man se geloof, ten spyte van die ongelooflikste marteling, sal vir almal wat dit lees, ‘n inspirasie wees.