‘n Stem soos ‘n Basuin

R 90.00

Hoewel George ʼn stem gehad het wat enige akteur kon begeer, was sy stem vir beter dinge beskore. Nadat hy die Here Jesus as sy persoonlike Verlosser leer ken het, het hy vir duisende mense in die Verenigde Koninkryk, Amerika en verder begin preek – hoofsaaklik in die buitelug.

Versending

Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.

Kategorie:

Beskrywing

Hoewel George ʼn stem gehad het wat enige akteur kon begeer, was sy stem vir beter dinge beskore. Nadat hy die Here Jesus as sy persoonlike Verlosser leer ken het, het hy vir duisende mense in die Verenigde Koninkryk, Amerika en verder begin preek – hoofsaaklik in die buitelug.

Hy was die eerste een om vir slawe in die Verenigde State te preek. Hy het ook ʼn hart vir kinders gehad en hom baie beywer om hulle te versorg. Dit word bereken dat by sy heengaan hy meer as 18,000 preke gelewer het en dat 80% van alle Amerikaanse burgers hom persoonlik gehoor het.