R 90.00
Eric Liddell was, as die seun van sendelinge, in China gebore. Vir sy skoolopleiding is hy kosskool toe gestuur in Engeland, en is later na die Edinburgh Universiteit toe.
Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.
Eric Liddell was, as die seun van sendelinge, in China gebore. Vir sy skoolopleiding is hy kosskool toe gestuur in Engeland, en is later na die Edinburgh Universiteit toe. Hy het uiteindelik aan die Paryse Olimpiese Spele deelgeneem. Sy geloof is uitgedaag toe sy item, die 100 meter, op ʼn Sondag sou plaasvind. Hy het geweier om te hardloop, maar daarná in die 400 meer ʼn pragvertoning gelewer. Hy het ʼn held en ʼn rolmodel vir talle jong manne en vroue geword, maar sy hele lewe was ʼn wedloop vir die Here. Dit het hom later as sendeling teruggeneem China toe. Die man wat liefdevol as die “Vlieënde Skot” bekend was, het hy uiteindelik sy lewe in ʼn Krygsgevangenekamp afgelê.