Die Oorlosiemaker se Dogter

R 90.00

Corrie het daarvan gehou om mense te help. Maar haar gelukkige lewe in Holland is verpletter toe hierdie eienskap van haar tot haar gevangeneming in ʼn Nazi konsentrasiekamp gelei het.

Versending

Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.

Kategorie:

Beskrywing

Corrie het daarvan gehou om mense te help. Maar haar gelukkige lewe in Holland is verpletter toe hierdie eienskap van haar tot haar gevangeneming in ʼn Nazi konsentrasiekamp gelei het. Daar het sy ongelooflike swaarkry en straf belewe, maar gevind hoe die liefde van die Here haar in haar ondraaglike omstandighede deurgedra het. As jy van stories oor avontuur, moed en geloof hou, is hierdie een wat jy nie sal vergeet nie.