Pivaatheidsbeleid


  1. Woordwaarheid onderneem om te alle tye die beskerming van persoonlike inligting te handhaaf volgens die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting 2 van 2000 (PAIA) en die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013. Hierdie wette kan afgelaai word op justice.gov.za en www.polity.org.za
  2. Die volgende inligting mag o.a. elektronies van ʼn kliënt verkry word:
    • Naam en Van.
    • Geboortedatum.
    • E-pos adres.
    • Selfoon nommer.