Die verbruiker stem in om Woordwaarheid of sy eienaars of diensverskaffers te vrywaar van enige verpligting, regskostes, skade, verlies of enige ander uitgawes wat ingebring mag word deur die gebruik van hierdie webtuiste.
Woordwaarheid sal sover moontlik probeer om produkte so gou as moontlik te lewer. Let egter daarop dat slegs ʼn beperkte voorraad aangehou word. Indien ʼn produk wat bestel is, nie in voorraad is nie, sal die verbruiker so gou moontlik in kennis gestel word wanneer dit weer in voorraad sal wees. Sodanige produk sal dan tydelik op “Terugbestelling” geplaas word.
Woordwaarheid voorsien die volgende moontlikhede:
Indien ʼn produk foutief is, mag toestemming per epos verkry word om die produk terug te stuur om vervang te word.