R 90.00
Die lewe was goed vir Judson. Hy was slim, afkomstig van ʼn goeie familie en sy opvoeding was uitstekend, maar sy kop het net in een rigting gestaan: om ryk en beroemd te word.
Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.
Die lewe was goed vir Judson. Hy was slim, afkomstig van ʼn goeie familie en sy opvoeding was uitstekend, maar sy kop het net in een rigting gestaan: om ryk en beroemd te word.
Hy het sy geloof opgesê en beplan om vêr van sy liefdevolle gesin af weg te gaan, maar die Here het ander planne gehad – om hom Burma (Myanmar) toe te stuur as Amerika se eerste oorseese sendeling. In hierdie boek sal jy lees hoe hy uit die hande van gevaarlike seerowers ontsnap het asook ander opwindende avonture. Jy sal ook ontdek hoe moeilik ʼn sendeling se lewe kan wees en hoe die Strate van Goud ʼn geheim verberg – ʼn geheim van vrees en gevaar.