R 90.00
As ʼn eenvoudige plattelandse seun, word Charles Spurgeon deur ʼn kwaai sneeustorm vir skuiling in ʼn stowwerige, klein kerkie ingedwing. ʼn Verrimpelde ou man het begin preek – ʼn eenvoudige preek – maar die woorde “Kyk op na Jesus en word gered!” het ʼn koue knorrige tiener se hart aangegryp en sy lewe totaal verander!
Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.
As ʼn eenvoudige plattelandse seun, word Charles Spurgeon deur ʼn kwaai sneeustorm vir skuiling in ʼn stowwerige, klein kerkie ingedwing. ʼn Verrimpelde ou man het begin preek – ʼn eenvoudige preek – maar die woorde “Kyk op na Jesus en word gered!” het ʼn koue knorrige tiener se hart aangegryp en sy lewe totaal verander!
Hy het ʼn man geword wat, as een van die mees gevierde predikers ooit, bekendheid verwerf het in Londen, Europa en trouens die hele wêreld. Hy het woorde gepreek wat die harte van rykes en armes aangeraak het. Daar word vertel dat selfs Victoria, die Koningin van Engeland, een van sy dienste bygewoon het. Dit het Charles min geskeel. Hy het meer omgegee vir die Koning van alle konings – Jesus Christus.