R 90.00
Martin Luther wat in 1483 gebore is, was die begaafde oudste seun van ʼn myner, sy ouers het geraap en skraap om vir hom dìt te gee, wat hulle nooit gehad het nie: ʼn uitstekende geleerdheid, ʼn belowende loopbaan, ʼn toekoms … maar hulle planne was nie God se planne nie.
Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.
Martin Luther wat in 1483 gebore is, was die begaafde oudste seun van ʼn myner, sy ouers het geraap en skraap om vir hom dìt te gee, wat hulle nooit gehad het nie: ʼn uitstekende geleerdheid, ʼn belowende loopbaan, ʼn toekoms … maar hulle planne was nie God se planne nie.
Toe Martin op ʼn dag op pad terug was universiteit toe, het ʼn donderstorm dit alles verander. Hoe het hierdie ervaring van hom die koers van die wêreld verander? Hoe het dit die vuur in ʼn man se hart aan die brand gesteek – en uiteindelik die kerk van dwaling tot hoop verander?
Lees die verhaal van Martin Luther om uit te vind.