Die Begin van ʼn Avontuur

R 90.00

Hudson Taylor en sy sussies, Amelia en Louisa was mal oor avonture. Hulle het saamgespeel in wilde moerasgebiede, afgesonderde woude, droë klip dyke en doringrige heinings.

Versending

Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.

Kategorie:

Beskrywing

Hudson Taylor en sy sussies, Amelia en Louisa was mal oor avonture. Hulle het saamgespeel in wilde moerasgebiede, afgesonderde woude, droë klip dyke en doringrige heinings.

Maar ʼn mens bly nie vir altyd ʼn kind nie. Toe Hudson 21 was, het hy sy tuisland verlaat om halfpad om die wêreld na China toe te reis. Hy het geweet dat daar daagliks duisende mense gesterf het sonder dat hulle ooit van ʼn lewende en liefdevolle God gehoor het.

Ervaar hoe Hudson se lewe deur ʼn ontsaglike storm bedreig was, watter reaksie hy in die gesig gestaar het toe hy besluit het om Chinese klere te dra, en belewe hoe sy sussies gewag het op briewe wat só lank geneem het om aan te kom. As jy graag ook ʼn avontuur of twee wil belewe, sit terug en laat die avontuur begin…