R 90.00
As jong student het Isobel Kuhn baie vrae en twyfel gehad, soveel so dat sy besluit het om op te hou Bybel lees. “Here,” het sy gefluister, “as daar ʼn Here is, as U vir my wys dat U werklik bestaan, en as U vir my vrede gee, sal ek my hele lewe vir U gee. Ek sal enige iets doen wat U vra, gaan waarheen U my stuur en U my lewe lank gehoorsaam.”
Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.
As jong student het Isobel Kuhn baie vrae en twyfel gehad, soveel so dat sy besluit het om op te hou Bybel lees. “Here,” het sy gefluister, “as daar ʼn Here is, as U vir my wys dat U werklik bestaan, en as U vir my vrede gee, sal ek my hele lewe vir U gee. Ek sal enige iets doen wat U vra, gaan waarheen U my stuur en U my lewe lank gehoorsaam.”
Dit was die keerpunt. Haar lewe van vertwyfeling het verander na een van vertroue op God. Sy het ’n passie vir die lewe gekry – ʼn passie wat haar selfs na die Lisu mense van Asië geneem het om aan hulle die liefde van die Here te verkondig. Vandag is die Lisu as ʼn Christenstam in China bekend.