R 90.00
Robert Moffat was nie alleen ʼn helder denker nie, maar ook vaardig met sy hande. Behalwe dat hy baie prakties van aard was, het sy hart gebrand om die nuus van die Here Jesus aan die mense van Afrika te bring.
Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.
Robert Moffat was nie alleen ʼn helder denker nie, maar ook vaardig met sy hande. Behalwe dat hy baie prakties van aard was, het sy hart gebrand om die nuus van die Here Jesus aan die mense van Afrika te bring.
Te midde van probleme met droogte, wilde diere en selfs assegaaie, het hy met ʼn dapper hart baanbrekerswerk gedoen. Hy en sy vrou het die weg geopen vir David Livingstone om Afrika toe te kom. David is later met hulle dogter, Mary, getroud.
Hoewel hy slegs ʼn tuinier was, het hy die Bybel in die Tswana taal vertaal.