R 90.00
Ulrich Zwingli is in 1484 in ʼn klein dorpie in die Switserse Alpe gebore. Teen die einde van sy kort lewe, het hy die godsdienstige lewe van sy geboorteland en die wêreld verander.
Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.
Ulrich Zwingli is in 1484 in ʼn klein dorpie in die Switserse Alpe gebore. Teen die einde van sy kort lewe, het hy die godsdienstige lewe van sy geboorteland en die wêreld verander.
Zwingli was passievol oor die Bybel. Hy was ʼn man van gebed. Sy geloof het elke deel van sy lewe beïnvloed. Eers teen die einde van sy lewe het hy ʼn Hervormer geword. Hy het met sy verstand en sy pen vir die waarheid en geregtigheid geveg; hy het gestry dat verlore siele die goeie nuus van Jesus Christus kon hoor. Op die ouderdom van 47 is hy as weermag-kapelaan op die slagveld gedood. As Hervormer in Switserland het hy tot sy laaste oomblik die goeie stryd gestry.