Van Wallis tot Westminster

R 90.00

ʼn Benoude geskreeu het deur ʼn klein Walliese dorpie weergalm. Bure het desperate pogings aangewend om brandblussers gereed te kry, terwyl die Lloyd-Jones gesin vas aan die slaap was, salig onbewus daarvan dat hulle huis besig was om af te brand.

Versending

Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.

Kategorie:

Beskrywing

ʼn Benoude geskreeu het deur ʼn klein Walliese dorpie weergalm. Bure het desperate pogings aangewend om brandblussers gereed te kry, terwyl die Lloyd-Jones gesin vas aan die slaap was, salig onbewus daarvan dat hulle huis besig was om af te brand.

Hoe het die redding van hulle gesin, die klein Martyn van 10 beïnvloed? Het alles op die ou end maar weer reggekom? Christopher Catherwood vertel van die verbasende lewe van sy oupa wat ʼn dokter geword het toe hy slegs 16 was. Buitengewoon begaafd sou hy die Koningin se huisdokter word.  Maar hy het alles vaarwel toegeroep om een van die geseëndste en bekendste predikers van die vorige eeu te word. In hierdie boek sal jy die rede daarvoor vind.