R 90.00
Skotland en trouens die hele wêreld is baie aan John Knox verskuldig. Hy het sy lewe met die swaard in een hand en die Bybel in die ander hand deurgebring. Hy was nie bang om enige van die twee te gebruik nie.
Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.
Skotland en trouens die hele wêreld is baie aan John Knox verskuldig. Hy het sy lewe met die swaard in een hand en die Bybel in die ander hand deurgebring. Hy was nie bang om enige van die twee te gebruik nie.
As ʼn lyfwag was hy as galeislaaf gevange geneem en het baie maande as oorlogsmisdadiger deurgebring voordat hy uiteindelik vir ʼn ander stryd vrygelaat was. Toe het hy die Swaard van die Gees opgeneem om aan mense die vryheid te probeer gee om te praat, te leer en te lewe. Hy het besef dat dit alleen moontlik was waar die Woord van die Here gepreek word. Dit het hom die teenstand van baie op die hals gehaal, selfs ook van Mary, Queen of Scots.