Kaptein van ʼn Slaweskip word ʼn Kampvegter teen Slawehandel

R 90.00

John het gestaan en kyk hoe van die grootste golwe ooit teen die skip gebreek het. Daar was skaars ʼn tree tussen die lewe van die jong Kaptein van die slaweskip en die dood, en hy het dit wel deeglik besef.

Versending

Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.

Kategorie:

Beskrywing

John het gestaan en kyk hoe van die grootste golwe ooit teen die skip gebreek het. Daar was skaars ʼn tree tussen die lewe van die jong Kaptein van die slaweskip en die dood, en hy het dit wel deeglik besef. Maar sy paniek en vrees het hom net aan homself laat dink – nie ʼn enkele gedagte aan die honderde mans, vroue en kinders wat in die buik van die skip vasgeketting was nie. Dieselfde man wat hulle as slawe verkoop het, sou weldra die een wees wat vir hulle vrylating sou veg. John Newton het die oseane deurkruis om geld uit arme slawe te maak, totdat sy eie lewe verander was en hulle sʼn ook.