Tien Dogters wat enduit Volgehou het

R 90.00

Sal jy enduit volhou? Hierdie tien dogters het groot geword om vroue te wees wat enduit volgehou het. Hulle het die regte pad gekies en nie die maklikste pad nie.

Versending

Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.

Kategorie:

Beskrywing

Die volgende dogters het grootgeword om vroue te wees wat enduit volgehou het. Hulle het die regte pad gekies en nie die maklikste pad nie.  Blandina het ʼn Christen geword en toe ʼn martelaar. Perpetua het haar babatjie afgegee voordat sy in die amfiteater gesterf het. Lady Jane Grey het gedoen wat sy beveel was, maar wou nie die Here Jesus verloën nie. Anne Askew het haar huis verloor, maar nooit haar geloof nie. Lysken Dirks het haar man baie liefgehad, maar bo alles het sy die Here Jesus liefgehad. Margaret Wilson was ʼn voortvlugtige vir Jesus, maar het enduit vir die Here opgestaan. Judith Weinberg het die Here liefgehad al het dit haar lewe gekos. Betty Stam het gevaar in die oë gekyk en vir Jesus gelewe. Esther John het haar lewe vir Jesus gegee en vir Hom gesterf.

Laat hulle wat enduit volgehou het, jou ook inspireer om nie soos baie mense té maklik tou op te gooi nie.