R 90.00
Sal jy daarvan hou om die wêreld te verander? Hierdie tien dogters het!
Woordwaarheid maak graag gebruik van die Paxi koerierdiens van Pep Stores, Suid Afrika – gewoonlik teen so min as R60 per pakkie. ʼn Bestelling kan dan gemaklik afgehaal by die Pep Stores naaste aan die besteller.
Sal jy daarvan hou om die wêreld te verander? Hierdie tien dogters het! Vind uit hoe Corrie ten Boom lewens gered het en Jesus liefgehad het; hoe Mary Slessor babatjies gered het en sondes bestry het; hoe Gladys Aylward 100 kinders beveilig het en die Here vertrou het; hoe Joni Eareckson Tada oorlewe het en die Here gedank het; hoe Amy Carmichael nooit moed opgegee het nie; hoe Isobel Kuhn ander van Jesus geleer het; hoe Evelyn Brand die Here gehoorsaam het; hoe Jackie Pullinger liefde bewys het; hoe Elisabeth Fry die Here gehoorsaam het en die reg aan haar kant gekry het en hoe Catherine Booth haar moue opgerol het om hawelose mense te help.
Lees hierdie boek en vind uit hoe jy die wêreld kan verander